EPISODE · Jun 27, 2022 · 0 MIN
Fondsinsameling duur voort vir NW vrou wat sterf weens Covid entstof
from Jacaranda FM Newswatch - Interviews · host Jacaranda FM
Die familie van Jean van Vuuren sê fondsinsamelingveldtogte gaan voort na die 65-jarige se dood weens newe-effekte van ‘n Covid-19 entstof. Sy het die Guillain-Barrè-sindroom opgedoen kort na haar Covid-19 inenting en was as gevolg daarvan verlam. Latest news on our website
Embed this episode
Ready to play
Fondsinsameling duur voort vir NW vrou wat sterf weens Covid entstof
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.