EPISODE · Jan 20, 2026 · 1 MIN
Frans Steyn - Die positiewe na hulle Europese Uitdaagbeker veldtog
from OFM Sport · host Morgan Piek
Die Cheetahs land Dinsdag weer in Bloemfontein ná afloop van hul Europese Uitdaagbeker-veldtog, en hoewel dit teleurstellend was dat hulle in die doodsnikke teen Racing 92 verloor het, is daar tog positiewe aspekte om vorentoe op te bou.
What this episode covers
Die Cheetahs land Dinsdag weer in Bloemfontein ná afloop van hul Europese Uitdaagbeker-veldtog, en hoewel dit teleurstellend was dat hulle in die doodsnikke teen Racing 92 verloor het, is daar tog positiewe aspekte om vorentoe op te bou.
NOW PLAYING
Frans Steyn - Die positiewe na hulle Europese Uitdaagbeker veldtog
No transcript for this episode yet