Frans Steyn - Vertooning teen die Lusitanos en Jooste Nel episode artwork

EPISODE · Jun 8, 2026 · 2 MIN

Frans Steyn - Vertooning teen die Lusitanos en Jooste Nel

from OFM Sport · host Morgan Piek

Die Toyota Cheetahs se afrigter, Frans Steyn, het aangedui dat ’n nuweling Woensdag in die Toyota Uitdaagreeks-wedstryd teen Roemenië A in Bloemfontein sy kans kan kry. Die Cheetahs het hul veldtog in die reeks afgeskop met ’n oortuigende sege van 54-24 oor Portugal, waarin hulle veral in die eerste helfte uitstekend vertoon het. Steyn sal veranderinge aanbring aan die span wat Portugal geklop het, maar hy het aan OFM Sport gesê hulle is beïndruk met die vordering van die sterk binnesenter, Jooste Nel. Woensdag se kragmeting by die Toyota Stadion skop om 18:00 af.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 8, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Frans Steyn - Vertooning teen die Lusitanos en Jooste Nel

0:00 2:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM Sport?

This episode is 2 minutes long.

When was this OFM Sport episode published?

This episode was published on June 8, 2026.

Can I download this OFM Sport episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!