EPISODE · Apr 4, 2021 · 1 MIN
Gaan dit elendig?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die graderingsagentskap S&P Global het hierdie week ʼn sogenaamde misery indekssyfer bereken vir Suid-Afrika en ander ontluikende markte. Dit word bereken as die som van ʼn land se werkloosheidskoers en inflasiekoers. Hulle bekommernis is dat die syfers dui op die stagnasie van die ontluikende ekonomieë van die Midde-ooste en Afrika. Maar gaan dit werlik elendig?
What this episode covers

NOW PLAYING
Gaan dit elendig?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m