EPISODE · Aug 16, 2021 · 1 MIN
Gaan ek vir altyd van die huis af werk?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Een van die interessante vraagstukke van die Covid-19 pandemie is hoe die wêreld van werk verander het. Volgens gister se Rapport het ʼn opname bevind dat slegs 4% van Suid-Afrikaanse werkers bereid is om voltyds terug te keer kantoor toe. Slegs 5% van werkgewers is bereid om hulle personeel voltyds van die huis af te laat werk. My siening is dat hierdie uiterstes spreek van ʼn valse tweeledigheid
What this episode covers

NOW PLAYING
Gaan ek vir altyd van die huis af werk?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m