EPISODE · Oct 23, 2020 · 29 MIN
Gaan "goeie" mense hemel toe?
from Community Kuiers! · host Herman Blackie
In hierdie episode praat ons oor wat die Woord sê rakende die mens se sondige natuur. Ons weet Jesus moes vir ons sondes kom sterf het. En dit is meer as net negatiewe gedagtes en 'n slegte selfbeeld. Dit strek wyer as net jou identiteit of "propsperity". En "goeie" mense gaan nie hemel toe nie. As jy graag wil hoor wat ons oor hierdie topic te sê het, kom kuier saam! As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
Embed this episode
NOW PLAYING
Gaan "goeie" mense hemel toe?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.