EPISODE · Aug 6, 2024 · 4 MIN
Gaste moet altyd welkom voel.
from The OFM Business Hour · host OFM
Dr. Erika Zeelie, die adjunkhoof van die handelsfakulteit by die onafhanklike onderwysinstituut sê verbruikers se verwagtinge in terme van diensvlakke is op ‘n baie hoë on-onderhandelbare vlak. Gasvryheid in besighede het ‘n kompeterende ding geword en kan nie ignoreer word nie. Sy vertel aan OFM se Karen van der Berg meer hieroor.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gaste moet altyd welkom voel.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.