EPISODE · Jun 15, 2026 · 0 MIN
Gautengse verkeershoof geskors na Madlanga-getuienis
from Kosmos 94.1 · host Kosmos 94.1
Die Gautengse verkeershoof, Samuel Mashaba, is voorlopig geskors hangend die afhandeling van 'n formele tugproses. Dit volg op sy getuienis voor die Madlanga-kommissie oor sy persoonlike bande met 'n informant verbind met 'n dwelmfonds in Aeroton. Elijah Mashaba van die provinsiale regering sê Mahlanga het bekentenisse gemaak oor optrede wat dui op ernstige oortredings van die Staatsdiens-gedragskode, departementele beleid en toepaslike wette:
Embed this episode
Ready to play
Gautengse verkeershoof geskors na Madlanga-getuienis
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.