EPISODE · May 2, 2025 · 9 MIN
Gebedsbegeleiding | Laat hulle een wees
from NG Wierdapark · host NG Wierdapark
In hierdie sagte en stil episode van Gebedsbegeleiding word jy uitgenooi om in te sak in die laaste gebed van Jesus vir sy vriende – en vir jou.Met Johannes 17:20–26 as anker, beweeg ons stadig deur stilte, teksmeditasie, refleksievrae en rou gebed.Hier is geen haas of druk nie — net ’n heilige ruimte waarin jy mag wees: broos, verlangend, geliefd.Jesus se gebed vir eenheid, liefde en teenwoordigheid word ’n uitnodiging tot rus, vertroue en oorgawe.Kom sit stil. Kom wees.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gebedsbegeleiding | Laat hulle een wees
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.