Geen Stomp Voorwerpe episode artwork

EPISODE · Nov 26, 2023 · 3 MIN

Geen Stomp Voorwerpe

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 14:5-7 Tomas sê toe vir Hom: “Here, ons weet nie waarheen U gaan nie; hoe kan ons dan die weg daarheen ken?” Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie. As julle My ken, sal julle my Vader ook ken. En van nou af ken julle Hom en sien julle Hom.” “Waarheid” is 'n interessante konsep. Dit het niks te doen met ‘n persoon se idees of gevoelens nie, dit is onpartydig en sê bloot iets is óf waar, óf dit is nie. Maar die waarheid kan aanstoot gee en so kwetsend wees, dat ons dit nie wil hoor nie.Ek was ‘n paar jaar gelede regtig vetsugtig. Ek was ver oorgewig, my bloedsuiker was te hoog en die skrif was aan die muur... En wat het ek gedoen? Ek het dit vermy om in die spieël te kyk. Ek het foto's vermy.Daar is 'n groot verskil tussen om aan die eenkant die waarheid te ken en om aan die anderkant dit te aanvaar -  om intellektuele inligting te hê, of om dit toe te laat om ons lewens te verander. Dit is hoekom die waarheid, as 'n ongevoelige stomp instrument, selde werk. Jy kan nie iemand met die waarheid oor die kop slaan en verwag dat hulle moet verander nie. En dit is hoekom God gekies het om die Waarheid, Jesus, ‘n mens te maak.Johannes 14:5-7 Tomas sê toe vir Hom: “Here, ons weet nie waarheen U gaan nie; hoe kan ons dan die weg daarheen ken?” Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie. As julle My ken, sal julle my Vader ook ken. En van nou af ken julle Hom en sien julle Hom.Jesus het nie gesê: "Volg die pad daar oorkant nie." Hy het gesê: "Ek is die weg." Hy het nie gesê: "Dit is die waarheid," en toe 'n reeks onvanpaste en gekompliseerde clichés afgerammel vir mense wat onderdrukte en gekompliseerde lewens lei nie. Hy het eenvoudig gesê: "Ek is die waarheid."En as God die Waarheid, nie net ‘n paar feite gemaak het nie, maar ‘n Persoon, Jesus, met wie ons in ‘n intieme verhouding kan staan, is dit miskien, miskien net... nie so 'n slegte plan vir ons, as ons die Waarheid, die Goeie Nuus van Jesus, met ander mense deel nie.Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Johannes 14:5-7 Tomas sê toe vir Hom: “Here, ons weet nie waarheen U gaan nie; hoe kan ons dan die weg daarheen ken?” Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie. As julle My ken, sal julle my Vader ook ken. En van nou af ken julle Hom en sien julle Hom.” “Waarheid” is 'n interessante konsep. Dit het niks te doen met ‘n persoon se idees of gevoelens nie, dit is onpartydig en sê bloot iets is óf wa...

NOW PLAYING

Geen Stomp Voorwerpe

0:00 3:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 26, 2023.

What is this episode about?

Send us Fan MailJohannes 14:5-7 Tomas sê toe vir Hom: “Here, ons weet nie waarheen U gaan nie; hoe kan ons dan die weg daarheen ken?” Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!