EPISODE · Jul 28, 2026 · 1H 34M
Gekroon
from Radio Pulpit · host Christine Ferreira
Veronika Olivier, Henda Bonsma en Elvira Joubert van Heidelberg, Gauteng kuier in die ateljee. Daar word gesels oor van kreatiewe handwerk en innerlike genesing tot wat dit beteken om ‘n gekroonde dogter van God te wees. Agnes Lombard van Bernina kuier saam en vertel onder meer oor die jongste naaldwerkneigings en hoe jy jou kreatiwiteit deur handwerk kan uitleef. Ons vertel ook meer van ‘n besonderse geestelike en kreatiewe retreat wat van 18-20 September in Heidelberg plaasvind. Met Hart en Siel
Embed this episode
NOW PLAYING
Gekroon
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.