Gershwin Mias vat grond met Skemergrond. episode artwork

EPISODE · Oct 9, 2024 · 8 MIN

Gershwin Mias vat grond met Skemergrond.

from OFM Nights · host OFM

Skemergrond speel af in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Ons maak kennis met die inwoners van Gemoedsdrif, en die plase in die onmiddellike omgewing, wanneer die aflewering van ’n brief lei tot groot spanning en gebeure wat die lewe van die Louw-familie onherroeplik gaan verander.Kevin Johannes (Gershwin Mias) is ’n entrepreneur met sy eie vervoermaatskappy. Hy vervoer elke dag die blomme van Everlasting na al die verskillende kliënte. Skemergrond sal kykers vier aande ’n week vasgenael voor die kassie hou. Dié telenovelle begin op 1 Julie 2024 om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145). Dit sal ook beskikbaar wees op DStv Catch Up en DStv Stream.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 9, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Gershwin Mias vat grond met Skemergrond.

0:00 8:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM Nights?

This episode is 8 minutes long.

When was this OFM Nights episode published?

This episode was published on October 9, 2024.

Can I download this OFM Nights episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!