EPISODE · Jul 2, 2026 · 6 MIN
Gestuurde Genademense
from Radio Pulpit · host HJ Cronjé
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Gestuurde genademense” uit 1 Sam 18:1,3. Radiokansel
What this episode covers
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Gestuurde genademense” uit 1 Sam 18:1,3.
NOW PLAYING
Gestuurde Genademense
No transcript for this episode yet