Gevoelens of Waardes? episode artwork

EPISODE · Nov 22, 2023 · 2 MIN

Gevoelens of Waardes?

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailSpreuke 11:3 Die opregtheid van eerlike mense bepaal hulle koers; die valsheid van onbetroubares bring hulle ondergang Ons emosies is 'n groot deel – nee, 'n massiewe deel - van wie ons is. Jy kan nie en mag nie jou emosies ignoreer nie. Maar onthou net dat hulle jou maklik op 'n dwaalspoor kan lei.Die nasies van hierdie wêreld val in een van twee kategorieë; die wie se regstelsels gebaseer is op die Joods-Christelike etiek en dié, wat nie is nie. En in daardie eerste kategorie is daar twee sub-kategorieë; dié wat naastenby by daardie waardes gehou het (ongelukkig is daar nie baie van hulle oor nie) en dié wat nie het nie.Hoe verder ons wegdryf van die weë van God – die een ware God, die Een wat ons so lief het dat Hy Jesus gestuur het om aan 'n kruis te sterf om ons te red – hoe meer beweeg ons weg van stelsels wat op waardes gebaseer is, na stelsels wat op gevoelens gebaseer is.Ja, soos ek gesê het, is jou gevoelens; jou emosies, belangrik en hulle moet nie geïgnoreer word nie. Maar wanneer gevoelens waardes troef, betree ons as 'n samelewing en ook as individue, ‘n gevaarlike terrein.Spreuke 11:3 Die opregtheid van eerlike mense bepaal hulle koers; die valsheid van onbetroubares bring hulle ondergang.Waardes soos integriteit, ordentlikheid, eer, vriendelikheid en die waarde van ‘n lewe lê veel dieper as blote gevoelens. Hulle hou ons op die regte pad, selfs wanneer ons emosies verbete veg om ons op die verkeerde pad te lei.Gevoelens kom en gaan. Soms is hulle besonder nuttig, maar alte dikwels vang hulle ons in hulle strikke, wanneer ons ingebore sondigheid ons lewens beheer. Ons het almal al beleef hoe die gevoelens van 'n opstandige, immorele faksie die samelewing ontwrig. Moenie die waardes wat God bepaal het, laat vaar net omdat jy so voel nie. Laat die Lewende Woord van God jou gids wees.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Spreuke 11:3 Die opregtheid van eerlike mense bepaal hulle koers; die valsheid van onbetroubares bring hulle ondergang Ons emosies is 'n groot deel – nee, 'n massiewe deel - van wie ons is. Jy kan nie en mag nie jou emosies ignoreer nie. Maar onthou net dat hulle jou maklik op 'n dwaalspoor kan lei. Die nasies van hierdie wêreld val in een van twee kategorieë; die wie se regstelsels gebaseer is op die Joods-Christelike etiek en dié, wat nie is nie. En in daardie eerste...

NOW PLAYING

Gevoelens of Waardes?

0:00 2:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 22, 2023.

What is this episode about?

Send us Fan MailSpreuke 11:3 Die opregtheid van eerlike mense bepaal hulle koers; die valsheid van onbetroubares bring hulle ondergang Ons emosies is 'n groot deel – nee, 'n massiewe deel - van wie ons is. Jy kan nie en mag nie jou emosies ignoreer...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!