EPISODE · Aug 8, 2021 · 31 MIN
Geweld: Dit sou nie in PW Botha se tyd gebeur het nie, sê prof. André Duvenhage
from Nuuspod · host Izak du Plessis
Nuuspod praat met prof. André Duvenhage oor die afgelope week se geweld wat in KwaZulu-Natal begin het na die inhegtenisneming van oudpresident Jacob Zuma. Hy is een van vele stemme wat die afgelope tyd se gebeure probeer ontleed. Nuuspod sal ook met ander kenners praat.
Embed this episode
NOW PLAYING
Geweld: Dit sou nie in PW Botha se tyd gebeur het nie, sê prof. André Duvenhage
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.