Goeienuus Vrydag 17 mei 10:30 episode artwork

EPISODE · May 17, 2019 · 6 MIN

Goeienuus Vrydag 17 mei 10:30

from Ander programme · host GROOTfm 90.5

Afrikaans Hoër Meisieskool en Hoërskool Waterkloof het kragte saamgespan vir GROOTfm 90.5 se #BlikkiesenBaadjies Winterprojek 2019! Bjorn Barnard, Onderhoofseun van Waterkloof in die portefeulje van lewensverryking saam met Waterkloof se onderhoofdogter, Suzaan de Villiers het verskillende skole genader om saam te werk aan die insameling vir GROOTfm se projek ten bate van Pen en Helpende Hand. Mila Grobler, Onderhoofdogter van Affies in die portefeulje liefdadigheid, saam met die onderhoofdogter vir gees, Caro Laubscher en hulle hoofdogter, Nika Grobler het op hulle beurt hulle Gee(s)week gebruik om nie net vir ons projek warm wintersklere en blikkieskos in te samel nie, maar ook vir 'n hele paar ander organisies van hondekos tot sanitêreware! Soos die span leiers van Affies vir ons sê: "Die beste manier om gees te bou in die aanloop na ons jaarlikse derby teen Oranje Meisies, is eintlik om soos een man (of vrou!) vir ander om te gee en aan te gee, wat ook al ons het om te deel!"

NOW PLAYING

Goeienuus Vrydag 17 mei 10:30

0:00 6:57

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Ander programme?

This episode is 6 minutes long.

When was this Ander programme episode published?

This episode was published on May 17, 2019.

What is this episode about?

Afrikaans Hoër Meisieskool en Hoërskool Waterkloof het kragte saamgespan vir GROOTfm 90.5 se #BlikkiesenBaadjies Winterprojek 2019! Bjorn Barnard, Onderhoofseun van Waterkloof in die portefeulje van lewensverryking saam met Waterkloof se...

Can I download this Ander programme episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!