EPISODE · Dec 6, 2022 · 2 MIN
Groei en groeivooruitsigte
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die laaste paar dae word die nuus oorheers deur die Phala Phala sage en baie politieke onsekerheid, maar vandag se ekonomiese groeisyfers gaan baie meer interessant wees. Die ekonomie het ingekrimp in die tweede kwartaal na die skokke van die vloede in KwaZulu-Natal, ʼn lang staking in die goudmynbedryf en strawwe beurtkrag in Junie maand. Ekonome verwag dat die data gaan wys dat ekonomiese aktiwiteit herstel het in die derde kwartaal. Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek voorspel 0,7% groei. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Groei en groeivooruitsigte
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m