EPISODE · Nov 9, 2021 · 1 MIN
Groei vooruitsigte is belangrik vir die begroting
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Wanneer die Minister van Finansies die mini-begroting lewer, speel ekonomiese vooruitsigte ʼn belangrike rol. As die ekonomie groei kry hy meer belastinginkomste en al die belangrike verhoudings, soos die begrotingtekort tot BBP en skuld tot BBP, lyk beter. Hierdie jaar is Minister Godongwana in ʼn gunstige posisie want ekonome verwag dat die ekonomie met 5% gaan groei in 2020. Dit is die groeivooruitsigte waaroor ons bekommerd moet wees.
What this episode covers

NOW PLAYING
Groei vooruitsigte is belangrik vir die begroting
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m