Groenvingers 19 Augustus 2023
from Brêkfis met Derrich Hosted by RSG
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg sê dis belangrik om nou jou vrugtebome en lenteblomplante meer gereeld en diep water te gee om die blomme aan te help en ook die plante so lank as moontlik te laat blom. Hy vertel wat ons kan doen om bye na die tuinm te lok om te help met bestuiwing. Hy verduidelik ook wat om nou met jou wintersaailinge te doen. Die plant van die week is die ornamentele gras, Carex Everillo.
Embed this episode
No transcript yet.
Frequently asked questions
How long is this episode of Brêkfis met Derrich?
This episode is 7 minutes long.
When was this Brêkfis met Derrich episode published?
This episode was published on August 19, 2023.
Can I download this Brêkfis met Derrich episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.