Grond, geloof en gemeenskap – Charl Saunderson episode artwork

EPISODE · Jul 27, 2025 · 25 MIN

Grond, geloof en gemeenskap – Charl Saunderson

from Media24 · host Media24

Charl Saunderson, ’n Dorper-stoetboer van die Boesmanland, herinner ons in hierdie Bly Boer-episode dat boerdery meer is as net ’n beroep – dit is ’n lewenswyse wat gebou is op waardes van volharding, verantwoordelikheid en onwrikbare hoop vir die toekoms. Luister in sy gesprek met Reza Clifford oor hoe hy nie net vreugde in sy dagtaak vind nie, maar dit regkry om ongeag struikelblokke volhoubaar te boer. Hoor wat hy sê oor: Sy unieke omgewing in die Boesmanland; Die rol van familie (veral sy vrou, Isabel); Sy filosofie van rentmeesterskap; Struikelblokke en hoe hy dit oorkom; en Sy hoop vir Suid-Afrika se toekoms.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 27, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Grond, geloof en gemeenskap – Charl Saunderson

0:00 25:13

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Media24?

This episode is 25 minutes long.

When was this Media24 episode published?

This episode was published on July 27, 2025.

Can I download this Media24 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!