EPISODE · Sep 9, 2025 · 20 MIN
Grondontleding: Volg akkurate metode en kry korrekte raad
from Media24 · host Media24
Presisiegrondontleding is ’n belangrike hulpmiddel waarvolgens ’n boer besluite oor grondaanvulling neem. Indien hierdie ontleding nie akkuraat is nie, kan dit lei tot die verkeerde bemesting wat ’n direkte impak op opbrengs en insetkoste het. In die tweede aflewering oor dié onderwerp op Wat ’n boer moet weet vertel dr. Chris Schmidt van die uitgebreide navorsing wat Kynoch gedoen het om die Mehlich-3-metode met die konvensionele toetsmetode te vergelyk.
Embed this episode
NOW PLAYING
Grondontleding: Volg akkurate metode en kry korrekte raad
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.