EPISODE · Jun 14, 2017 · 3 MIN
GRYSWATER
from Eastern Cape News · host SABC News and Current Affairs
'n Waterbeparingstelsel wat gryswater opvang kan die verbruik van huishoudings met die helfte verminder. Dit kan miljoene liter water per maand spaar. Groot dele van die land is in 'n wurggreep van die droogte, en so 'n stelsel sal die beskikbare water ten beste benut. Die doel is om 'n wastrog buite 'n HOP huis aan te bring. Die waswater kan dan gebruik word om toilette te spoel. Veronica Fourie doen verslag.
Embed this episode
Ready to play
GRYSWATER
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.