EPISODE · Sep 6, 2024 · 4 MIN
Hallo 👋
from Die Wêreld aan jou Voete · host Anina.vk
Welkom by ‘n splinternuwe podcast vir Suid-Afrikaners deur Suid-Afrikaners waar jy kan saam reis van die huis. Elke week gesels ek met ‘n vriend, kennis of wild vreemdeling oor ‘n onlangse avontuur waarop hulle was. Ons neem jou van Capri tot in Corfu, Puglia tot in Positano en gesels oor alles wat jy kan verwag langs die pad. Voor ons wegspring, begin elke goeie trip mos gewoonlik deur mense se verwagtinge te bestuur so hierdie inleiding is letterlik dit — ‘n klein vrywaring as julle wil. Lekker luister 🍃
Embed this episode
Ready to play
Hallo 👋
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.