Hannalie Taute solo-uitstalling: ‘n hergeboorte van nostalgie episode artwork

EPISODE · Apr 2, 2025 · 4 MIN

Hannalie Taute solo-uitstalling: ‘n hergeboorte van nostalgie

from OFM Artbeat (Kunsteklop) · host OFM

Oliewenhuis Kunsmuseum in Bloemfontein, bied met trots “Euphoria … in sy Gloria”, Hannalie Taute se 21ste solo-uitstalling, aan. Die 19 multi-media kunswerke beeld haar herstiksel van historiese narratiewe uit tot 'n fantastiese nuwe hergeboorte van die sprokiestroumitologie. Die uitstalling is 'n viering van tye wat kom en het ten doel om 'n gevoel van vreugde te wek, iets waarna ons almal tans smag. Sy sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om oor die uistalling en haar denkproses te gesels.

NOW PLAYING

Hannalie Taute solo-uitstalling: ‘n hergeboorte van nostalgie

0:00 4:11

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM Artbeat (Kunsteklop)?

This episode is 4 minutes long.

When was this OFM Artbeat (Kunsteklop) episode published?

This episode was published on April 2, 2025.

What is this episode about?

Oliewenhuis Kunsmuseum in Bloemfontein, bied met trots “Euphoria … in sy Gloria”, Hannalie Taute se 21ste solo-uitstalling, aan. Die 19 multi-media kunswerke beeld haar herstiksel van historiese narratiewe uit tot 'n fantastiese nuwe hergeboorte van...

Can I download this OFM Artbeat (Kunsteklop) episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!