Hendrico Ockhuys se bediening in Ysterplaat episode artwork

EPISODE · Nov 30, 2025 · 14 MIN

Hendrico Ockhuys se bediening in Ysterplaat

from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom

Hendrico Ockhuys is deesdae ietwat van ’n legende in die Kaapse kerkomgewing, ’n mens loop hom orals raak.    “Ek woon in Ystrplaat by Isibindi. Ons “huis” is uniek want dit is gebou op die verhoog van die kerksaal, my kamer is agter die verhoog in die aantrek kamers — omdat ek te dramaties is om op die stage te bly,” lag hy.   Hy is ’n leier by die koshuis op die terrein vir jongmense in nood, help by die nasorg-projek en is verantwoordelik vir die hawelosebediening. Onder andere. Henrico is ’n besige man . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 30, 2025

Embed this episode

Ready to play

Hendrico Ockhuys se bediening in Ysterplaat

0:00 14:33

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom?

This episode is 14 minutes long.

When was this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode published?

This episode was published on November 30, 2025.

Can I download this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!