‘Herlewing begin op die plaas’ – Johann Kotzé episode artwork

EPISODE · Aug 3, 2025 · 27 MIN

‘Herlewing begin op die plaas’ – Johann Kotzé

from Media24 · host Media24

Johan Beukes gesels in die jongste Bly Boer-episode met Johann Kotzé, uitvoerende hoof van AgriSA, oor wat dit werklik beteken om te volhard, hoopvol te bly en die volgende geslag te inspireer. Johann vertel in die gesprek hy glo dat geloof ons deur die donkerste tye kan dra en hoe belangrik geestesgesondheid – nie net vir ons nie, maar ook vir ons kinders – is.Hoor wat hy sê oor:sy besoek aan Amerika;boere wat nie net voedsel produseer nie, maar ook vir maatskaplike-ekonomiese stabiliteit sorg;die Kaleb-en-Josua-uitkyk; enhoop wat in ons boere se getuienisse lê.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 3, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

‘Herlewing begin op die plaas’ – Johann Kotzé

0:00 27:14

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Media24?

This episode is 27 minutes long.

When was this Media24 episode published?

This episode was published on August 3, 2025.

Can I download this Media24 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!