EPISODE · Jun 26, 2025 · 7 MIN
Het jy beheer oor jou geldsake?
from The OFM Business Hour · host OFM
Everest Wealth verstaan dat ’n mens se finansiële toekoms van die uiterste belang is. Hierdie privaat beleggings- en welvaartbestuursmaatskappy spesialiseer in alternatiewe beleggings wat spesifiek ontwerp word om aan die unieke behoeftes van kieskeurige kliënte te voldoen. Met ’n bewese rekord van sterk opbrengste, plaas hulle deursigtigheid en kliëntetevredenheid altyd op die voorgrond. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met finansiële beplanner, Illizė Coetzee.
Embed this episode
NOW PLAYING
Het jy beheer oor jou geldsake?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.