Het jy die Goeie nuus gehoor? episode artwork

EPISODE · Oct 16, 2020 · 25 MIN

Het jy die Goeie nuus gehoor?

from Community Kuiers! · host Herman Blackie

Het jy al die goeie nuus gehoor? Het jy dit al vir iemand vertel?  Ons lees in Romeine 10:13-15  "Want elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal verlos word. Hoe kan hulle Hom dan aanroep as hulle nie tot geloof in Hom gekom het nie? En hoe kan hulle in iemand glo van wie hulle nie gehoor het nie? En hoe kan hulle hoor sonder iemand wat preek? En hoe kan hulle preek as hulle nie gestuur word nie?  Soos daar geskryf staan: “Hoe lieflik klink die voetstappe van diegene wat die goeie boodskap bring!” Kuier lekker saam. As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 16, 2020

Embed this episode

NOW PLAYING

Het jy die Goeie nuus gehoor?

0:00 25:24

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Community Kuiers!?

This episode is 25 minutes long.

When was this Community Kuiers! episode published?

This episode was published on October 16, 2020.

Can I download this Community Kuiers! episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!