EPISODE · Jun 22, 2022 · 1 MIN
Hierdie is nie beleggingsadvies nie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie week se belangrike ekonomiese nuus is Mei-maand se verbruikersprysinflasiesyfer wat Woensdag bekend gemaak word. Inflasie het in Maart en April op 5,9% gestaan en ontleders verwag dat in Mei die 6%-merk gebreek het. Die syfer self is dalk nie so belangrik nie, want jy voel dit reeds aan jou sak, maar dit het belangrike implikasies vir hoe groot volgende maand se repokoers-verhoging gaan wees. Maar wat staan my en jou te doen? * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Hierdie is nie beleggingsadvies nie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m