EPISODE · May 4, 2021 · 2 MIN
Hierdie maand se ekonomiese aanwysers gaan ongewoon wees
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ekonome weet dat Mei-maand se ekonomiese aanwysers gaan ongewoon wees. Verlede Mei was ons midde in die vlak-5 inperking en mense het maratons in die erf gehardloop. Enige aanwyser gaan met baie verbeter as dit van ʼn nulbasis af kom. Dit is dus veel beter om met die afgelope maand te vergelyk. Een so syfer wat gister bekend gemaak is, die ABSA se aankopebestuurdersindeks vir die vervaardigingsektor.
What this episode covers

NOW PLAYING
Hierdie maand se ekonomiese aanwysers gaan ongewoon wees
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m