EPISODE · Mar 29, 2021 · 1 MIN
Hierdie week in die ekonomie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie week word nuwe data bekend gemaak wat lig kan werp op die herstel van die ekonomie. Dit sluit in kwartaallikse indiensname syfers vir die vierde kwartaal van 2020, private-kredietverlening, die handelsbalans, ABSA se aankopebestuurdersindeks vir die vervaardigingsektor, en ook nuwe motorverkope.
What this episode covers

NOW PLAYING
Hierdie week in die ekonomie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m