EPISODE · May 13, 2022 · 2 MIN
Hierdie week se aanwysers
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek het al baie gepraat oor die impak van groot skokke op die ekonomie. Onlangs was daar Rusland se inval in Oekraine, die vloede in KwaZulu-Natal, en inperkings in Sjina, maar mens kon dit nog nie in die data raaksien nie. Hierdie week is Maart-maand se vervaardigingsuitset en mynbouproduksie-data bekend gemaak en mens begin nou van daardie gevolge sien. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Hierdie week se aanwysers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m