EPISODE · Mar 15, 2022 · 1 MIN
Hierdie week se aanwysers
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Daar is ʼn lekker mengsel van ekonomiese nuus en aanwysers hierdie week. Statistieke Suid-Afrika maak Januariemaand se syfers vir kleinhandel, groothandel en die motorhandel bekend. Die FNB/ Buro vir Ekonomiese Ondersoek verbruikersvertroue indeks vir die eerste kwartaal word ook die week bekend gemaak. En ons moet 'n oog hou op sentrale banke. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Hierdie week se aanwysers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m