EPISODE · Aug 30, 2022 · 2 MIN
Hierdie week se aanwysers
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
As jy belangstel in hierdie week se ekonomiese aanwysers gee vandag se episode ʼn kort opsomming, maar dit is nog beter om die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se weeklikse nuusbrief te lees. Ekonome hou internasionale aanwysers dop om te sien of inflasiedruk in die VSA begin verlangsaam. Dit is nie net inflasiedata wat belangrik is nie, maar ook aanwysers van ekonomiese aktiwiteit en werkskepping. In Suid-Afrika wil ekonome graag sien of die ekonomie nog skop het ten spyte van hoë inflasie en rentekoerse. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Hierdie week se aanwysers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m