EPISODE · Nov 22, 2022 · 1 MIN
Hierdie week se aanwysers gaan oor inflasie en die repokoers
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie week is gelaai met belangrike ekonomiese aanwysers en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se weeklikse nuusbrief gee ʼn goeie opsomming van wat om dop te hou. Dit sluit die VPI en PPI inflasiekoerse vir Oktobermaand in. Die inflasiesyfers is belangrik vir die Monetêre Beleidskomitee se repokoersbesluit Donderdag. Dit is nie ʼn aanwyser nie, maar die staatsamptenare wat vandag staak gaan die nuus haal. Laaste is die resultate van die vierde kwartaal opname van RMB en die Buro se Sakevertroue-indeks. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Hierdie week se aanwysers gaan oor inflasie en die repokoers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m