EPISODE · Aug 23, 2022 · 2 MIN
Hierdie week se aanwysers gaan sleg lyk
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek het gister begin deur te praat van ligpunte in die ekonomie, maar hulle skyn nie in hierdie week se aanwysers nie. Statistieke Suid-Afrika maak Dinsdag die tweede kwartaal se werkloosheidskoers bekend, Woensdag verbruikersprysinflasie vir Juliemaand en Donderdag Produsenteprysinflasie ook vir Juliemaand. Die Reserwebank se leidende aanwyser van die sakesiklus word ook Dinsdag bekend gemaak. Die verwagting is allerwee dat dinge sleg gaan lyk. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Hierdie week se aanwysers gaan sleg lyk
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m