EPISODE · Dec 6, 2021 · 1 MIN
Hierdie week se aanwysers gaan wys hoe dit met die ekonomie gaan
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hier week word data vrygestel wat wys hoe dit met die ekonomie gaan. Dinsdag is dit Oktobermaand se kleinhandelverkope en Donderdag is dit vervaardiging- en mynbouproduksie data. Die derde kwartaal se bruto binnelandse produk word ook Dinsdag bekend gemaak.
What this episode covers

NOW PLAYING
Hierdie week se aanwysers gaan wys hoe dit met die ekonomie gaan
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.