EPISODE · Jul 14, 2022 · 1 MIN
Hierdie week se data wys dat produksie en verbruik verlangsaam het in Mei
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ons weet dat ekonome is bekommerd oor die groeivooruitsigte vir die ekonomie. Soos pryse en rentekoers styg groei die wêreld ekonomie stadiger en in Suid-Afrika het ons infrastruktuur bottelnekke en beurtkrag-uitdagings ook. Daar is voorspellings dat die ekonomie gekrimp het in die tweede kwartaal, maar dit gaan nog tyd neem voordat data vir Junie maand beskikbaar is. Die week is data oor produksie in die vervaardigingssektor en kleinhandelverkope in Meimaand bekendgemaak en die afplatting van ekonomiese aktiwiteit is duidelik. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Hierdie week se data wys dat produksie en verbruik verlangsaam het in Mei
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m