EPISODE · Nov 16, 2021 · 2 MIN
Hierdie week se repokoersbesluit - die binnelandse faktore
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Reserwebank se Monetêre beleidskomittee hou Donderdag hulle laaste vergadering van die jaar en ekonome wag om te sien of dit die begin gaan wees van ʼn reeks verhogings van die repokoers. Hulle moet besluit of ons ʼn volgehoue styging in die algemene prysvlak beleef wat inflasie moontlik bo die teikenband van 3-6% kan laat styg. Hierdie episode gaan oor die binnelandse faktore wat 'n rol speel in die besluit.
What this episode covers

NOW PLAYING
Hierdie week se repokoersbesluit - die binnelandse faktore
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m