EPISODE · Mar 24, 2025 · 1H
Hoe Bulimia en Anorexia lewens kan verwoes.
from Ek Jy Ons · host Mienke Jacobs
My vriendin, Fiona deel met my haar verhaal oor hoe sy bulimia en anorexia oorwin het na 6 jaar in die greep daarvan.Hoe verval mens in so 'n kondiesie, hoe gebeur dit?Met wie gebeur dit?Wat is die warning signs?Hoe lyk dit prakties om so iets te oorwin?Wat kan ons doen om seker te maak ons kinders word beskerm?Kom vind uit.Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobsFollow Mienke on Facebook: Mienke JacobsBusiness partnership: [email protected]
Embed this episode
NOW PLAYING
Hoe Bulimia en Anorexia lewens kan verwoes.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.