EPISODE · Nov 18, 2022 · 2 MIN
Hoë-frekwensie vragvervoerdata wys dat die wêreld-ekonomie stadiger groei
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Baie van die aanwysers waaroor ek gereeld praat word met ʼn redelike sloering bekend gemaak. Die week se kleinhandel verkopesyfers is Septembermaand se data. Daar is ongelukkig min hoë-frekwensie data wat sê wat nou in die ekonomie aangaan. Een van die uitsonderings is BUSA en die vereniging van vragvervoerders se weeklikse nuusbrief en dit is vol interessanthede. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Hoë-frekwensie vragvervoerdata wys dat die wêreld-ekonomie stadiger groei
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m