EPISODE · Dec 17, 2020 · 2 MIN
Hoe gaan dit met die verbruiker?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie week is ons almal bekommerd is oor strande wat gesluit word, maar niemand weet nog wat die impak gaan wees nie. Dit is nie moeilik om af te lei dat meer mense by die huis gaan bly nie, en dat die toerismebedryf nog ʼn verdere knou gaan kry nie. Mens kan wel vra, hoe gaan dit met die verbruiker? Ons wil graag hê hulle moet uitgaan en bestee, en so die vakansieverblyf en restourante aan die gang hou, maar kan hulle?
What this episode covers

NOW PLAYING
Hoe gaan dit met die verbruiker?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m