EPISODE · Dec 1, 2022 · 1 MIN
Hoe invoertariewe die pryse wat ek en jy betaal, verhoog
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Terwyl ons wag vir vandag se aankopebestuurdersindeks en Naamsa se voertuigverkopesyfers praat ek graag oor interessante navorsing oor hoe handelsbeperkings verbruikerspryse beïnvloed. ʼn Tarief is ʼn belasting wat op ingevoerde produkte gehef word om die prys te verhoog. Dit beskerm binnelandse produsente teen onregverdige mededinging, maar verbruikers betaal meer. Tariewe op hoedervleis wat onlangs verminder is en gevriesde aartappelskyfies wat onlangs verhoog is, was in die nuus. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Hoe invoertariewe die pryse wat ek en jy betaal, verhoog
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m