EPISODE · Feb 22, 2026 · 28 MIN
Hoe om 'gebeinspoelde kultuur te evangeeliseer
from Shofar Ceres Sermons · host Shofar Ceres
Pieter le Roux deel dat ons almal ’n fondament het wat gelê is, en daardie fondament beïnvloed wat ons glo en hoe ons optree. Die evangelie maak sin vir iemand met ’n Bybelse grondslag van die skepping en die Bybel, maar dié wat nie in skepping glo en in wat ons in Genesis vind nie, sal sukkel met die evangelie van Jesus Christus en die voltooide werk van die kruis. Ons moet begin by die Genesis-fondament
Embed this episode
NOW PLAYING
Hoe om 'gebeinspoelde kultuur te evangeeliseer
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.