EPISODE · May 17, 2021 · 1 MIN
Hoe om mense te kry om die entstof te neem
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Verlede week het die resultate van die vierde golf van die NIDS CRAM opname opslae gemaak toe daar aangekondig is dat net 71% van Suid-Afrikaners bereid is om ingeënt te word teen Covid-19. Huiwerigheid om ingeënt te word is hoër onder jong mense, vroue, en Afrikaanssprekendes. Dit is hier waar gedrags-ekonome vir ons raad kan gee oor hoe om mense te kry om die entstof te neem en Planet Money het ʼn goeie potgooi hieroor.
What this episode covers

NOW PLAYING
Hoe om mense te kry om die entstof te neem
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m