EPISODE · Jul 8, 2025 · 34 MIN
Hoe om single wees te handle
from Ek Jy Ons · host Mienke Jacobs
Wat moet jy nou regtig doen in die tyd vat jy single is? Wat moet jy met al die tyd op jou hande doen? Meer bid? Minder bid? Meer vry? Minder vry? Tinder join? Opgee? 'n Non word?Dis is nie 'n one-size-fits-all-solution nie, maar ek dink wel daar is wyse en dan is daar ook dom dinge om te doen in daardie tyd, waarmee is jy besig?LiefdeMienkePS: die volgende episode interview ek my vriendin wat 28 jaar van single wees ervaring het - sy leer my 'n ding of drie wat ek nie besef het nie, HOE ondersteun ons, ons single vriende? Wat moet ek doen en nie doen nie? Kom vind dan uit.Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobsFollow Mienke on Facebook: Mienke JacobsBusiness partnership: [email protected]
Embed this episode
NOW PLAYING
Hoe om single wees te handle
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.