‘Hoe om te wen as jy verloor’ – Pierre Vlok episode artwork

EPISODE · Aug 17, 2025 · 17 MIN

‘Hoe om te wen as jy verloor’ – Pierre Vlok

from Media24 · host Media24

In ’n wêreld waar baie mense opgee wanneer dinge moeilik raak, staan Pierre Vlok, legendariese wolskaapman van BKB, as ’n baken van hoop. Sy verhaal van volharding, van ’n plaasseun tot ’n internasionaal erkende wolkenner, toon dat sukses nie altyd maklik kom nie – maar wel vir dié wat aanhou probeer. In hierdie episode van die Bly Boer-potgooi deel Pierre sy lewensreis, van sy vroegste dae op die plaas, sy merkwaardige loopbaan in die wolbedryf en oor die nuwe seisoen van aftrede. Hoor wat sê hy oor: • hoe sy liefde vir Merino-skape hom op ’n pad geplaas het wat hy nooit kon voorsien het nie; • hoe droogte en ekonomiese druk hom gedwing het om op te hou boer; • hoe sy tyd in die spesmagte hom geleer het om aanpasbaar en veerkragtig te wees; en • waarom hy glo dat die boere wat oorleef, diegene is wat optimisties en vasberade bly, ongeag die uitdagings.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 17, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

‘Hoe om te wen as jy verloor’ – Pierre Vlok

0:00 17:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Media24?

This episode is 17 minutes long.

When was this Media24 episode published?

This episode was published on August 17, 2025.

Can I download this Media24 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!