EPISODE · Jul 19, 2022 · 1 MIN
Hoe word die inflasie-risiko's geweeg?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Een van die dinge wat die Monetêre beleidskomittee hierdie week gaan sê is daar is sogenaamde “upside risks” vir inflasie. Dit is dinge wat kan gebeur wat inflasie verder sal verhoog. Omdat daar ʼn kans is dat dit kan gebeur moet hulle voorkomend optree en die repokoers verhoog. Maar wat is hierdie risiko’s en hoe word hulle geweeg? * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Kyk gerus na my nuwe blog: econ101.blog
What this episode covers

NOW PLAYING
Hoe word die inflasie-risiko's geweeg?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m