EPISODE · Jul 12, 2022 · 2 MIN
Hoekom depresieer die rand?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die rand-dollar wisselkoers het gister verswak tot meer as R17 vir ʼn dollar. Dit is slegte nuus nadat daar verlede week vir die eerste keer in ʼn langtyd ʼn oorverhaling aangeteken is op die prys van brandstof. Die oorverhaling beteken dat gegewe die olieprys en die wisselkoers was die petrolprys eintlik bietjie te hoog en daar sou dalk prys verligting kon wees in Augustus. Maar as die wisselkoers verswak sal dit nie moontlik wees nie. So wat het die rand laat verswak? Dit is ingewikkeld. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Hoekom depresieer die rand?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m