EPISODE · Oct 10, 2022 · 2 MIN
Hoekom die Amerikaanse werkloosheidskoers ons probleem is
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Min van ons het gedink dat die Amerikaanse arbeidsmark hierdie jaar so belangrike ekonomiese aanwyser gaan wees, maar Vrydag is hulle non-farm payroll data bekend gemaak en dit was belangrik. Daar is in Septembermaand 263 000 nuwe werksgeleenthede geskep en die werkloosheidskoers het afgeneem vanaf 3,7% na 3,5%. Die gemiddelde verdienste per uur het met 0,3% gestyg en op ʼn jaarbasis staan dit op ‘n 5% toename. Dit alles maak saak want dit beinvloed die Federate Reserwebank se volgende rentekoersbesluit. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Hoekom die Amerikaanse werkloosheidskoers ons probleem is
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m